Tara Correa-McMullen
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Tara Correa-McMullen | |
Geboortenaam | Shalvah McMullen |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Tara Correa-McMullen (24 Mei 1989 – 21 Oktober 2005) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Rebound (2005) en in die televisiereekse Judging Amy (1999), Zoey 101 (2005), en Boulevard of Broken Dreams (2007).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 2005: Rebound
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 1999: Judging Amy
- 2005: Zoey 101
- 2007: Boulevard of Broken Dreams